Hoërskool Fichardspark

Welkom by Hoërskool Fichardtpark – Jóú Voorkeurskool

Hoërskool Fichardtpark is `n Afrikaanse Hoërskool met `n Christelike karakter. Ons besef dat die hoërskooljare belangrike vormingsjare is.

Hier by Fichardtpark wil ons graag in jou as jongmens belê en jou totale menswees met waardes aanraak:

  • GELOOF 
  • DIENSBAARHEID
  • INTEGRITEIT 
  • RESPEK 
  • UITNEMENDHEID

PLEASE NOTE:

In order to signup for our online classes you must first complete our school enrollment process. Once completed you will be able to enroll your child via our online platform.

Laerskool Fairland

Hier by Laerskool Fairland strewe ons daarna om ‘n omgee-skool te wees waar elke kind as ‘n unieke persoon erken word. Ons belangrikste opvoedkundige doelwit is dat ons leerders al die lewensvaardighede hier moet verwerf wat hulle nodig het om te oorleef in ‘n moderne wêreld. Daar word daadwerklik gepoog om die skool  boelievry te hou sodat elke leerder veilig en gewaardeerd sal voel. Laerskool Fairland is ‘n waardegedrewe skool. Daar is ruim geleentheid vir geestelike ontwikkeling en groei.

PLEASE NOTE:

In order to signup for our online classes you must first complete our school enrollment process. Once completed you will be able to enroll your child via our online platform.